From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vrede van Parys (ook wel die Vrede van Versailles) van 1783 het die einde van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog beteken.
Op 30 November 1782 was daar al voorlopige vredesverdrae in Parys onderteken, maar dit het tot 19 April geduur tot die Britte hulle uit Amerika begin onttrek het. Die formele einde van die onafhanklikheidsoorlog was op 3 September 1783, toe die Vrede van Parys geteken is. Die laaste Britse troepe het op 25 November 1783 onttrek. Die vredesverdrag is op 14 Januarie 1784 deur die Kongres van die Verenigde State aanvaar.
Die eerste erkenning van die Verenigde State het van Friesland gekom, maar later het die ander Nederlandse geweste gevolg. Frankryk was die eerste land wat die Verenigde State erken het (1782).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.