instruksies wat die plan van sorg vir 'n individuele pasiënt beheer, dikwels skriftelike magtiging om 'n geneesmiddel van 'n apteker te bekom From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Voorskrif, dikwels afgekort as ℞ of Rx, is 'n formele kommunikasie tussen 'n geneesheer of ander geregistreerde gesondheidsorgwerker met 'n apteker, wat lg. magtig om 'n spesifieke voorskrifmedisyne vir 'n spesifieke pasiënt te resepteer. Histories was dit 'n geneesheer se opdrag aan 'n apteker wat die materiaal lys wat saamgestel moet word in 'n behandeling ‒ die simbool ℞ ('n hoofletter R, regterbeen deurkruis om afkorting aan te dui) kom van die eerste woord van 'n Middeleeuse voorskrif, Latyn: Recipere ("Neem jou"), wat die lys gegee het van die materiale wat saamgestel moet word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.