Voornaamwoord
woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Voornaamwoord is 'n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde.