Vlammende drankie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vlammende drankies sluit mengeldrankies met ’n klein hoeveelheid vlambare hoëvlakalkohol in wat ontbrand word voordat dit geniet word. Die vlamme is versierend en verander nie opvallend die geur van die drankie nie. Vlammende mengeldrankies is aanskouliker in ’n halfdonker omgewing waar die vlamme meer sigbaar is.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |