Spesie van die tolbosse From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vlaktetolbos (Leucadendron floridum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Vlakte, vanaf Rondebosch tot by Kuilsrivier en ook in die Kaapse Skiereiland rondom die meeste vleie. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.
Vlaktetolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. floridum |
Binomiale naam | |
Leucadendron floridum R.Br., 1810 | |
Sinonieme | |
|
Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val uit die tol na die grond en kan deur die wind versprei word. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Bestuiwing vind deur die wind. Die plant groei hoofsaaklik in waterversadigde grond op 10-200 m.
In Engels staan dit as die Flats Conebush bekend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.