Vlag van Sint Bartholomeus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Sint Bartholomeus is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die wapen van Sint Bartholomeus op ’n wit agtergrond.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die wapen van Sint Bartholomeus op ’n wit agtergrond. |
Sluit
Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Sint Bartholomeus self nie.