![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0d/Flag_of_Saudi_Arabia.svg/langaf-640px-Flag_of_Saudi_Arabia.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Saoedi-Arabië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Saoedi-Arabië is op 15 Maart 1973 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n eenvoudige groen baan met die sjahada-inskripsie en ’n swaard in wit in die middel van die vlag.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
![]() |
|
Bynaam | (ru) Триколор (af) Driekleur |
---|---|
Gebruik | Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel ![]() ![]() |
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 15 Maart 1973[1] |
Ontwerp | ’n Eenvoudige groen baan met die sjahada-inskripsie en ’n swaard in wit in die middel van die vlag. |
Sluit