Vlag van Réunion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Franse oorsese gebied Réunion het geen amptelike vlag nie en gebruik die Franse vlag. Die eiland het verskeie voorgestelde vlae maar daar is nog nie op ’n spesifieke een besluit nie.
Kitsfeite Verhouding, Ontwerp ...
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Ontwerp | ’n Vertikale driekleur in blou, wit en rooi. |
Sluit