Vlag van Liberië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Liberië is op 26 Julie 1847 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon elf horisontale afwisselende rooi en wit bane en in die skildhoek is een vyfpuntige wit ster op ’n blou agtergrond.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
Bynaam | Alleenstaande Ster |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
Verhouding | 10:19 |
Goedgekeur | 26 Julie 1847 |
Ontwerp | Elf horisontale rooi en wit bane en in die skildhoek is een wit ster op ’n blou agtergrond. |
Sluit