Vlag van Kirgisië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Kirgisië is op 3 Maart 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n gestileerde goue son in die middel.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 3:5 |
Goedgekeur | 3 Maart 1992[1] |
Ontwerp | ’n Enkele rooi baan met ’n gestileerde goue son in die middel. |
Sluit