Vlag van Georgië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Georgië (Georgies: საქართველოს სახელმწიფო დროშა; sakartwelos sakhelmtsʼipo drosja) is op 14 Januarie 2004 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi Sint Joriskruis op ’n wit agtergrond met ’n rooi Bolnur-Katskhuri-kruis in elk van die kwadrante.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
Bynaam | (ka) ხუთჯვრიანი დროშა (af) Vyfkruisevlag |
---|---|
Gebruik | Burgerlike- en staatsvlag en vaandel |
Verhouding | 5:9 |
Goedgekeur | 14 Januarie 2004[1] |
Ontwerp | ’n Rooi Sint Joriskruis op ’n wit agtergrond met ’n rooi Bolnur-Katskhuri-kruis in elk van die kwadrante. |
Sluit