![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fe/Flag_of_Egypt.svg/langaf-640px-Flag_of_Egypt.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Egipte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van die Egipte (Egiptiese Arabies: علم مصر, [ˈʕælæm ˈmɑsˤɾ]) is op 4 Oktober 1984 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur van drie gelyke bane van rooi, wit en swart (wat ook die Pan-Arabiese kleure is) en dateer so ver terug as die Egiptiese Revolusie van 1952. In die middel van die wit baan is die Egiptiese wapenskild.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
![]() |
|
Gebruik | Burgerlike- en staatsvlag en vaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 4 Oktober 1984 |
Ontwerp | Drie gelyke horisontale bane van rooi, wit en swart met die Egiptiese wapenskild in die middel van die vlag. |
![]() |
|
Gebruik | Oorlogsvlag ![]() |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die Egiptiese nasionale vlag met twee gekruisde swaarde in die skildhoek. |
![]() |
|
Gebruik | Vlootvaandel ![]() |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die Egiptiese nasionale vlag met twee gekruisde ankers in die skildhoek. |
![]() |
|
Bynaam | Presidentsvlag van Egipte |
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Nasionale vlag met goud, Saladins Adelaar in die middel van die vlag |
Sluit