Vlag van Bolivië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Bolivië is op 31 Oktober 1851 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in rooi, geel en groen. In 2009 is die Wiphala, ’n lapwerk van 7-by-7 wat diagonaal in wit, geel, oranje, rooi, pers blou en groen gerangskik is, ook as amptelike vlag van Bolivië aanvaar.
Kitsfeite Bynaam, Gebruik ...
Bynaam | (es) La Tricolor (af) Die Driekleur |
---|---|
Gebruik | Burgerlike vlag en vaandel |
Verhouding | 15:22 |
Goedgekeur | 31 Oktober 1851 |
Ontwerp | Drie horisontale bane van bo na onder in rooi, geel en groen. |
Gebruik | Staatsvlag en vaandel en Oorlogsvlag |
Verhouding | 15:22 |
Goedgekeur | 31 Oktober 1851 |
Ontwerp | Drie horisontale bane van bo na onder in rooi, geel en groen met die wapenskild van Bolivië in die middel van die geel baan. |
Bynaam | Wiphala, banier van die Qulla Suyu |
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
Verhouding | 1:1 |
Goedgekeur | 7 Februarie 2009 |
Ontwerp | Lapwerk van 7-by-7 wat diagonaal in wit, geel, oranje, rooi, pers blou en groen gerangskik is. |
Sluit