Virginie Ledoyen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Virginie Ledoyen (gebore 15 November 1976) is 'n Franse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jeanne and the Perfect Guy (1998), The Beach (2000), en 8 Women (2002).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Virginie Ledoyen | |
Geboortenaam | Virginie Fernandez |
---|---|
Geboorte | 15 November 1976 (1976-11-15) (47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Frans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit