Vioolspelerkrap
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vioolspelerkrappe is 'n genus van krappe waarvan die mannetjies een groot en een klein klou het. Hulle leef op land in modder of op sand naby strande. Die groep se naam kom van hierdie krappe se gewoonte om hul vergrote klou heen en weer voor die liggaam te beweeg, asof dit 'n viool speel.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Vioolspelerkrap | |
---|---|
![]() | |
Uca pugnax | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Infraorde: | |
Familie: | Ocypodidae |
Subfamilie: | Ucinae Dana, 1851 |
Genus: | Uca Leach, 1814 |
Spesies | |
c. 100; sien teks |
Sluit