![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b8/Old_Montreal.jpg/640px-Old_Montreal.jpg&w=640&q=50)
Ville-Marie (Montreal)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ville-Marie is 'n arrondissement (stadswyk) van Montreal (Quebec, Kanada) met 'n oppervlak van 16,5 vierkante kilometer en 84 013 inwoners. Ville-Marie behels die middestad van Montreal en is gevolglik een van sy besigste kwartiere. Sy argitektuur word gekenmerk deur historiese huise en kerkgeboue, restourante en kafees, die winkels van rue Sainte-Cathérine en die wolkekrabbers van die sakesentrum.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Ville-Marie | |
---|---|
Stad | |
![]() 'n Uitsig oor Ville-Marie | |
![]() Ligging van Ville-Marie op die Montréal-eiland | |
Koördinate: 45°30′31″N 73°33′46″W | |
Land | ![]() |
Provinsie | Quebec |
Region | Montréal |
Geïnkorporeer op | 1 Januarie 2002 |
Regering | |
• Burgemeester | Gérald Tremblay |
Oppervlak | |
• Land | 16,5 km2 (6,4 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 84 013 |
• Digtheid | 5 085,5/km2 (13 171/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Skakelkodes | 514/438 |
Webwerf | ville.montreal.qc.ca |
Sluit