From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vier klassieke romans (Chinees: 四大 名著, Pinyin sì dà míng zhù) van die Chinese letterkunde, is vier romans wat oor die algemeen beskou word as die grootste en invloedrykste werke van klassieke Chinese fiksie. Hierdie boeke is vandag nog aan baie mense bekend. Hulle moet nie verwar word met die vier boeke van Konfusianisme nie.
Die romans, in chronologiese volgorde van vrystelling, is:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.