Viëtnamese Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Viëtnamese Wikipedia is die Viëtnamese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.
Viëtnamese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Viëtnamees |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | November 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | vi.wikipedia.org |
Dit het tans 1 294 271 artikels wat dit die 15de grootste Wikipedia maak.