![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d5/Karte_Festung_Aarburg.png/640px-Karte_Festung_Aarburg.png&w=640&q=50)
Vesting Aarburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vesting Aarburg is 'n magtige vesting in die suidweste van die Kanton van Aargau in Switserland. Dit is op 'n steil rotsrand hoog bo die dorp van Aarburg geleë. Die kasteel is in die vroeë 12de eeu gebou om die smal stuk van die Aare (rivier) te beheers. Die stad van Bern het die kasteel tussen 1659 en 1673 uitgebrei om 'n meer as 400-meter-lange vesting te vorm.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Festung_Aarburg%2C_Panorama_S%C3%BCdfassade.jpg/640px-Festung_Aarburg%2C_Panorama_S%C3%BCdfassade.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d5/Karte_Festung_Aarburg.png/640px-Karte_Festung_Aarburg.png)