![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/eb/Ceramic_Coating_on_Performance_Car.jpg/640px-Ceramic_Coating_on_Performance_Car.jpg&w=640&q=50)
Verdeelpyp
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Verdeelpyp of 'n versamelpyp of versamellyn (Engels: header) is 'n groter pyplyn waaruit 'n aantal kleiner pype vertak.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/eb/Ceramic_Coating_on_Performance_Car.jpg/640px-Ceramic_Coating_on_Performance_Car.jpg)
Voorbeelde van 'n verdeelpyp is:
- 'n Motor se uitlaatverdeelpyp (Engels: manifold). (Kyk Vergasser.)
- In 'n petrochemiese fabriek is daar baie verdeelpype (Engels: headers) wat utiliteite soos stoom, lug en stikstof aan al die gebruikers voorsien.
![]() |
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
![]() |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Verdeelpyp of met Verdeelpyp in die titel. |