From Wikipedia, the free encyclopedia
Vardanes I was van 40 tot 46 n.C. koning van konings van die Partiese Ryk. Hy was die erfgenaam van sy pa, Artabanus II,[1] maar moes teen sy broer, Gotarzes II, veg wat 'n aangenome seun van Artabanus[1][2] en 'n mededinger om die troon was.
Vardanes I | |
---|---|
Koning van konings | |
'n Muntstuk van Vardanes I, gemunt by Seleukië. | |
Koning van die Partiese Ryk | |
Heerskappy | 40-46 |
Voorganger | Artabanus II |
Opvolger | Gotarzes II |
Oorlede | 46 |
Dinastie | Arsakiede |
Vader | Artabanus II |
Religie | Zoroastrisme |
Vardanes se kort bewind het geëindig toe hy tydens 'n jaguitstappie vermoor is.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.