Van Riebeeck-Vereniging
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Van Riebeeck-vereniging is 'n organisasie wat primêre bronne oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis publiseer. Dit is gevestig in die Sentrum vir die Boek in Koningin Victoriastraat in Kaapstad. In 2018 het die vereniging homself helaas herdoop tot Historiese Publikasies Suider-Afrika.