Valladolid
From Wikipedia, the free encyclopedia
Valladolid (Spaans: [baʎaðoˈlið], luister (hulp·inligting)) is die hoofstad van Kastilië en León (Spanje) met 'n bevolking van 299 265 in 2020. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982.
Kaart | Wapen |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Administratiewe gewes | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 41°39′N 4°43′W |
Stigting | 1072 |
Oppervlak | |
- Totaal | 197,47 vk km |
Hoogte bo seevlak | 698 m |
Bevolking | |
- Totaal (2020) | 299 265 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 500/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Óscar Puente (PSOE) |
Amptelike webwerf | valladolid.es |
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a3/Valladolid_SanPablo.jpg/640px-Valladolid_SanPablo.jpg)