Valerius MaximusFrom Wikipedia, the free encyclopedia Valerius Maximus was 'n Latynse skrywer en outeur van 'n versameling historiese anekdotes. Hy het sy werk gelewer in die regeringstyd van Tiberius. 'n Wiegdruk van Valerius Maximus, gedruk in Mainz deur Peter Schöffer op 18 Julie 1471
Valerius Maximus was 'n Latynse skrywer en outeur van 'n versameling historiese anekdotes. Hy het sy werk gelewer in die regeringstyd van Tiberius. 'n Wiegdruk van Valerius Maximus, gedruk in Mainz deur Peter Schöffer op 18 Julie 1471