Hierdie gebruiker se pa kom uit Nederland en sy ma vanuit Engeland. Ek woon in die Suidoostelike gedeelte van Engeland, maar het in Suid-Afrika groot geword en ook 'n paar jaar daar gewerk. Ek is afgetree. Voordat ek afgetree het, het ek in IT gewerk. Ek het ook opdragte (meer as drie maande) in Nederland, Duitsland en Italië afgehandel.
Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruikerblad.
Hierdie bladsy is 'n gebruikersbladsy op Wikipedia en nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy dit op enige webwerf anders as Wikipedia aantref, is dit 'n ou spieëlweergawe. Let asseblief daarop dat die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker nie betrokke is by enige ander webwerwe nie, behalwe Wikipedia self. Die oorspronklike bladsy is hier te vind: http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:Martinvl.