From Wikipedia, the free encyclopedia
Uitvalgrond is stukke grond wat as gevolg van swak opmeting sonder eienaar was. Onder die wet van die ou Republieke is hierdie grond as staatseiendom verklaar. Dele daarvan was taamlik groot. Die beroemdste stuk uitvalgrond was die plaas Randjeslaagte waarop die stad Johannesburg uitgelê is. Aan hierdie wet of instelling was die Inkruipplaas ook onderworpe.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.