Uffizi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Palazzo degli Uffizi is 'n palazzo (paleis) in Florence waarin een van die oudste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld gevind kan word (in Italiaans bekend as die Galleria degli Uffizi). Die paleis is geleë naas die Palazzo Vecchio en was vir 'n lang tyd in die besit van die Medici-familie.
Meer inligting Webtuiste ...
Uffizi Galleria degli Uffizi | |
Die buitekant met 'n uitsig op die Palazzo Vecchio | |
Webtuiste | https://www.uffizi.it/ |
---|
Sluit