UTC+5:45 is die tydsone vir:
Meer inligting Lande en gebiede sonder somertyd ...
Lande en gebiede sonder somertyd |
Land of gebied | NH/SH | Tydsonenaam |
Nepal | * | Nepaltyd (NPT) |
Sluit
Voor 1986 is UTC+5:40 as skatting van die gemiddelde tyd in Katmandoe gebruik. Nou word UTC+5:45 hiervoor ingespan.