From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tweede Liga is op twee na die hoogste sokkerkompetisie in Nederland wat deur die KNVB georganiseer word. Dit is die laagste liga waar (semi-)betaalde sokker gespeel word. Die wenner van die Tweede Liga word elke jaar na die Eerste Liga bevorder. Die klubs wat as 17de en 18de eindig, sal na die Derde Liga relegeer.
Tweede Liga | |
2023–24 Tweede Liga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1956 |
Eienaar | KNVB |
Inwydingseisoen | 1956 |
Deelnemende lande | Nederland |
Aantal spanne | 18 |
Mees onlangse kampioen | VV Katwijk (2023–24) |
Verwante kompetisies | Eredivisie Eerste Liga Derde Liga Hoofdklasse Eerste klasse |
Die kompetisie het bestaan tussen 1956 en 1971. Die Tweede Liga is opnuut opgerig in 2016. In 2020 en 2021 is as gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie geen kampioen gekroon nie.
Hierdie klubs spele in seisoen 2022–23 in die Tweede Liga:
Seisoen | Wenner | Dorp | Info |
---|---|---|---|
1957 | VV Leeuwarden | Leeuwarden | Tweede Liga A |
1957 | RBC | Roosendaal | Tweede Liga B |
1958 | ZFC | Zaandam | Tweede Liga A |
1958 | Heracles | Almelo | Tweede Liga B |
1959 | SC 't Gooi | Hilversum | Tweede Liga A |
1959 | Go Ahead | Deventer | Tweede Liga B |
1960 | EDO | Haarlem | Tweede Liga A |
1960 | Be Quick | Groningen | Tweede Liga B |
1961 | Haarlem | Haarlem | Een kompetisie |
1962 | Velox | Utrecht | Een kompetisie |
1963 | VSV | Velserbroek | Tweede Liga A |
1963 | Haarlem | Haarlem | Tweede Liga B |
1964 | Alkmaar '54 | Alkmaar | Tweede Liga A |
1964 | NEC | Nijmegen | Tweede Liga B |
1965 | SC Cambuur | Leeuwarden | Tweede Liga A |
1965 | DFC | Dordrecht | Tweede Liga B |
1966 | Vitesse | Arnhem | Tweede Liga A |
1966 | FC Den Bosch | Den Bosch | Tweede Liga B |
1967 | Haarlem | Haarlem | Een kompetisie |
1968 | FC Wageningen | Wageningen | |
1969 | De Graafschap | Doetinchem | |
1970 | SC Heerenveen | Heerenveen | |
1971 | De Volewijckers | Amsterdam | |
1972–2016 | - | - | Geen Tweede Liga |
2017 | Jong AZ | Zaandam | |
2018 | VV | Katwijk | |
2019 | AFC | Amsterdam | |
2020 | geen | – | |
2021 | geen | – | |
2022 | Kozakken Boys | Werkendam | |
2023 | VV | Katwijk |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.