Chongqing (Chinees: 重庆市, pinyin: Chóngqìng, [ʈʂʰʊ̌ŋtɕʰîŋ]) is 'n stad in China en met 'n bevolking van 31 442 300 die grootste munisipaliteit ter wêreld. Chongqing is 'n munisipaliteit in Sentraal-China.
重庆市 (Chóngqìng shì) Chongqing | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese inligting | |
Oorsprong van die naam: | 山城 Shancheng "Stad van die berge" |
Afkorting: | 渝 Yu |
Oppervlakte: | 82 300 km² |
Bevolking (2007): | 31 442 300 (munisipaliteit) |
Digtheid (2007): | 382/km² (munisipaliteit) |
BBP (2009): - per kapita | CNY 652,7 miljard CNY 22 909 |
Hoogte bo seespieël: | 435 m |
Poskode: | 400000-409900 |
Areakode: | +86/23 |
Nommerplaat-identifikasie : | 渝 A, B, C, F, G, H |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.cq.gov.cn |
Regering | |
Administratiewe soort: | Munisipaliteit |
CPC Tianjin Komitee-Sekretaris: | Bo Xilai |
Burgemeester: | Huang Qifan |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chongqing.
- (zh) Amptelike webwerf van die Munisipaliteit Chongqing
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.