Tsjeggies-Silesië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tsjeggies-Silesië (ook Morawies-Silesië of Sudete-Silesië genoem, Tsjeggies: Slezsko, vandag ook České Slezsko; Duits: Tschechisch-Schlesien; Pools: Śląsk Czeski) is 'n gebied in die noord-ooste van die Tsjeggiese Republiek wat min of meer sinoniem met die historiese Oostenryks-Silesië is. Dit vorm naas Boheme en Morawië een van die drie lande van die Boheemse Kroon.
Kitsfeite Tsjeggies-Silesië České Slezsko, Land ...
Tsjeggies-Silesië České Slezsko | |
---|---|
Historiese streek | |
Morawiese-Silesië Beskide | |
![]() Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek | |
Koördinate: 50°N 18°O | |
Land | ![]() |
Hoofstad | Opava |
Grootste stad | Ostrava |
Oppervlak | |
• Totaal | 4 459 km2 (1 722 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 000 000 |
• Digtheid | 220/km2 (580/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6d/CZ_Cechy_Morava_kraje.gif/640px-CZ_Cechy_Morava_kraje.gif)
██ Tsjeggies-Silesië ██ Boheme ██ Morawië
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4f/Oesterreichisch_Schlesien1880.png/640px-Oesterreichisch_Schlesien1880.png)
van Oostenryks-Silesië in 1880
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c5/Tschechen1880.gif/640px-Tschechen1880.gif)