Die Bosruiter (Tringa glareola) is 'n algemene somertrekvoël wat by varswatermassas voorkom; maar skaars by riviere en kushabitats. Die streeksbevolking is moontlik 50 000. Die voël word 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wood sandpiper.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bosruiter
Thumb
'n Bosruiter in Indië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scolopaci
Familie:
Genus:
Spesie:
T. glareola
Binomiale naam
Tringa glareola
Linnaeus, 1758
Sinonieme

Rhyacophilus glareola (Linnaeus, 1758)

Sluit

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.