![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/81/Trento_Campanile.jpg/640px-Trento_Campanile.jpg&w=640&q=50)
Trente
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Trente (Italiaans: Trento, [ˈtrɛnto] of [ˈtrento], luister (hulp·inligting); Duits: Trient; Ladinies: Trënt; Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italië met 'n bevolking van 117 307 in 2012 en 'n oppervlakte van 157,92 km². Trente het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom. Die stad is langs die Adigerivier geleë.
Meer inligting TrenteTrient • Trento • Trënt • Trènt ...
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Streek | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 46°04′N 11°07′O |
Stigting | Omstreeks 300 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 157,92 vk km |
Hoogte bo seevlak | 194 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Maart 2012) | 117 307 |
- Bevolkingsdigtheid | 740/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Alessandro Andreatta (DP) |
Amptelike Webwerf | comune.trento.it |
Sluit