Transport for London (TfL) is 'n plaaslike regeringsinstelling wat die openbare vervoerstelsel van Groter Londen in Engeland bedryf. Die toepassing van die vervoerstrategie vir die Britse hoofstad val net soos die bestuur van vervoerdienste in sy verantwoordelikheid. Sy hoofkwartier is tans nog in Windsor House in die City of Westminster, maar dit sal teen 2018 na International Square in die Oos-Londense stadsdeel Stratford verskuif word.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Transport for London (TfL)
Thumb
Thumb
Tipe Statutêre korporasie en uitvoerende agentskap binne die Greater London Authority (GLA)
Gestig 3 Julie 2000
Hoofkantoor Londen, Verenigde Koninkryk
SleutelpersoneDie burgemeester van Londen, Boris Johnson (voorsitter)
Gebied bedienGroter Londen
IndustrieOpenbare vervoerdienste
Werknemers28 000
MoedermaatskappyGLA
DivisiesLondon Underground
London Buses
London Rail
London Streets
London Overground
Webwerftfl.gov.uk
Sluit
Thumb
Die hoofkwartier van TfL is Windsor House in die City of Westminster, Londen

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.