Tracee Ellis Ross
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Tracee Ellis Ross (gebore 29 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hanging Up (2000) en in die televisiereekse Girlfriends (2000), Reed Between the Lines (2011), en Black-ish (2014).
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Tracee Ellis Ross | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit