Die Toyger is ’n katras wat die gevolg is van ’n teelprogram met gestreepte kortharige huiskatte om ’n kat te ontwikkel wat soos ’n speelgoedtier (Engels: toy tiger) lyk.
Kitsfeite
Toyger |
|
Land | VSA |
Ontstaan | Hibride |
Soort lyf | Sterk |
Pels | Kort |
Patroon | Strepe |
Wetenskaplike naam |
Felis catus (huiskat) |
x Prionailurus bengalensis |
|
Sluit