Touba
From Wikipedia, the free encyclopedia
Touba is 'n stad in Senegal met 'n bevolking van 529 176. Die stad is in 1887 deur Aamadu Bàmba gestig en is 194 km oos van die hoofstad Dakar geleë.
Kitsfeite Land, Streek ...
Touba | |
---|---|
Stad | |
Die Groot Moskee in Touba | |
Koördinate: 14°52′N 15°53′W | |
Land | Senegal |
Streek | Diourbel |
Departement | Mbacke |
Stigting | 1887 |
Regering | |
• Goewerneur | Shaykh Sidy Mokhtar Mbacké |
Hoogte | 35 m (115 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 529 176 |
Sluit