Tom Fadden
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tom Fadden (6 Januarie 1895 – 14 April 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destry Rides Again (1939), Dragnet (1947), Invasion of the Body Snatchers (1956), en Baby Face Nelson (1957).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Tom Fadden | |
Geboorte | (1895-01-06)6 Januarie 1895 |
---|---|
Sterfte | 14 April 1980 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit