Toepolef Tu-126
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Toepolef Tu-126 (NAVO-verslagnaam: Moss) was 'n vroeëwaarskuwings- en beheervliegtuig wat deur die Toepolef Ontwerpburo uit die Toepolef Tu-114-passasiersvliegtuig ontwikkel is. Dit was van 1965 tot 1984 in diens van die weermag van die Sowjetunie.
Kitsfeite
Toepolef Tu-126 | |
---|---|
Tipe | Vroeëwaarskuwings- en beheervliegtuig |
Vervaardiger | Toepolef |
Nooiensvlug | 23 Januarie 1962 |
Vrygestel | 1965 |
Onttrek | 1984 (USSR) |
Hoofgebruiker | Sowjetlugmag |
Sluit