![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/75/Thomas_Walters_DA_Politician.jpg/640px-Thomas_Walters_DA_Politician.jpg&w=640&q=50)
Thomas Walters
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas Charles Ravenscroft Walters (gebore 30 Januarie 1976) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en Ashor Sarupen.
Kitsfeite Leier, Lid van die Nasionale Vergadering ...
Thomas Walters | |
![]() | |
Adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 November 2012 | |
Leier | Helen Zille→ Mmusi Maimane→ John Steenhuisen |
---|---|
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 6 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 30 Januarie 1976 (1976-01-30) (48 jaar oud) |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Sluit