![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ed/2020-07-18_Thalasseus_sandvicensis%252C_St_Marys_Island%252C_Northumberland_01.jpg/640px-2020-07-18_Thalasseus_sandvicensis%252C_St_Marys_Island%252C_Northumberland_01.jpg&w=640&q=50)
Grootsterretjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grootsterretjie (Thalasseus sandvicensis) is 'n algemene trekvoël wat by kuswaters, riviermondings en baaie gevind kan word. Minstens 50 000 voëls besoek die streek en sommige oorwinter. Die voël is 36 – 40 cm lank, weeg 200 - 250 g en het 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël as die Sandwich tern bekend.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Grootsterretjie | |
---|---|
![]() | |
Subspesie T. s. sandvicensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. sandvicensis |
Binomiale naam | |
Thalasseus sandvicensis (Latham, 1787) | |
![]() | |
██ Broeigebied ██ Heel jaar woonagtig ██ Oorwintering | |
Sinonieme | |
Sterna sandvicensis |
Sluit