Tessenderlo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tessenderlo (Brabants: Looi, Limburgs: Loei) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Vlaams-Brabant en Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km².
Kitsfeite Tessenderlo Looi / Loei, Land ...
Tessenderlo Looi / Loei | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Martinuskerk | |
Ligging van Tessenderlo in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°04′00″N 5°05′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Verheyden (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 51,35 km2 (19,83 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 17 942 |
• Digtheid | 349/km2 (900/vk. myl) |
Poskode | 3980 |
Skakelkodes | 013 |
Webwerf | www.tessenderlo.be |
Sluit
In die munisipaliteit word naas Nederlands die Brabantse dialek gepraat.