Terrestriële televisie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Terrestriële televisie (soms ook aardgebonde televisie) verwys na televisieontvangs deur middel van antennas en in teenstelling met satellietskottels of kabels. Aardgebonde televisiekanale word deur middel van gemoduleerde elektromagnetiese golwe min of meer reglynig na antennas in of op geboue uitgesaai.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die uitsaaitegnologie wat hiervoor ingespan word, kan of analoog of digitaal wees.