Die doringvisse (Terapontidae) is 'n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Daar is sestien genera met vyf en veertig spesies wat hoort tot dié familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie staan ook bekend as Theraponidae, Terapontidae of Therapontidae.

Kitsfeite Doringvisse, Wetenskaplike klassifikasie ...
Doringvisse
Thumb
Amniataba caudavittata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Teraponidae
Genera

Amniataba
Bidyanus
Hannia
Hephaestus
Lagusia
Leiopotherapon
Mesopristes
Pelates
Pelsartia
Pingalla
Rhynchopelates
Scortum
Syncomistes
Terapon
Variichthys
Sien teks vir spesies.

Sluit

Kenmerke

Die familie se lywe is lank en ietwat plat. Die hele lyf en grootste gedeelte van die kop is bedek met skubbe. Daar is skerp punte op die kieue delsels. Die grootte wissel van 15 – 33 cm en die familie kom in vlak kuswater voor.

Genera

Die volgende genera en spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref:

  • Pelates
  • Terapon

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.