Ten Boer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ten Boer is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Ten Boer | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Kerk in Ten Boer | |
Ligging van Ten Boer in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°16′N 6°41′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Groningen |
Oppervlak | |
• Totaal | 45,73 km2 (17,66 vk. myl) |
• Land | 45,30 km2 (17,49 vk. myl) |
• Water | 0,43 km2 (0,17 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 465 |
• Digtheid | 165/km2 (430/vk. myl) |
Poskode | 9790-9799 |
Skakelkodes | 050 |
Webwerf | www.tenboer.nl |
Sluit
Ten Boer maak sedert 2019 deel uit van die Groningen-munisipaliteit.