Telefoonseks is die belewing van seks via die telefoon.

"My word! You do tickle me." – Kinky poskaart - c1910

Telefoonseks geskied meestal deurdat beide partye mekaar skakel en mekaar opgewonde te maak deur middel van erotiese taal. Daar gaan soms eensydige of wedersydse masturbasie hiermee gepaard. Sekslyne verskaf ook 'n diens waarby 'n telefonis die klant na sy of haar hoogtepunt praat. Daar bestaan ook seksueel getinte kontaklyne, waar die klante telefoonseks met mekaar kan hê. Dit kom ook voor dat mense via die Internet telefoonnommers uitwissel en afsprake maak om telefoonseks te hê. Paartjies wat vir lank van mekaar geskei is neem ook aan telefoonseks deel.

Voordele

  • Die klant is anoniem en kan enige seksuele voorkeur uiter
  • Mense kan ook oor 'n groot afstand seksuele belewinge met mekaar hê
  • Mense loop geen risiko om seksueel oordraagbare siektes op te doen nie
  • Tiener- en ongewensde swangerskap word voorkom

Nadele

  • Mense kan deur huisgenote betrap word
  • Egte fisieke kontak vind nie plaas nie
  • Sekslyne is gewoonlik duur om te gebruik

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.