From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Taurus (Turks: Toros Dağları; Koerdies: Çiyayên Torosê; Oud-Grieks: ὄρη Ταύρου) is 'n bergreeks in Suid-Turkye wat die kusstreek langs die Middellandse See in die suide van die Anatoliese hoogland in die noorde skei. Die bergreeks streek langs 'n kurwe van die Eğirdirmeer in die weste tot die bolope van die Eufraat- en Tigrisriviere in die ooste.
Die Taurus streek oor sowat 1 500 km. Demirkazık Dağı is met 3 756 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Taurus. Dit behoort tot die Alpynse berggordel van Eurasië.
Die Taurusgebergte word soos volg van wes na oos in drie kettings verdeel:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.