![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/51/Tami_Erin.jpg/640px-Tami_Erin.jpg&w=640&q=50)
Tami Erin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tami Erin (gebore 8 Julie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The New Adventures of Pippi Longstocking (1988), Kill You Twice (1998), en Disconnect (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tami Erin | |
![]() | |
Geboortenaam | Tamara Erin Klicman |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1974 (1974-07-08) (49 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit