Tale van die Faroëreilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die amptelike taal van die Faroëreilande is Faroëes. Die Faroëse taal is 'n Germaanse taal wat uit Oudnoors spruit.
Faroëes het soortgelyke grammatika as Yslands en Oudnoors, maar die uitspraak is nader aan Noors. In die twintigste eeu het Faroëes die amptelike taal geword. Omrede die Faroëreilande binne Deense kroongebied val word Deens in skole geleer.