From Wikipedia, the free encyclopedia
Taizz (Arabies: تعز Taʿizz) is 'n stad in die suide van Jemen met 'n bevolking van 460 000. Die stad is die derde grootste van dié land ná die hoofstad Sanaa en Aden en is tussen die twee stede geleë. Onder koning Ahmad ibn Yahya (1948–1962) het Taizz vir die laaste keer as hoofstad van Noord-Jemen gedien.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taizz تعز | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Taizz | |
Koördinate: 13°34′44″N 44°01′19″O | |
Land | Jemen |
Gouvernement | Taizz |
Bevolking | |
• Totaal | 460 000 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.